Verskil tussen weergawes van "Loehansk-oblast"

geen wysigingsopsomming nie
{{Oekraïense deelgebied
| naam=Loehansk-oblast<br />Луганська область
| beeld=Luhansk in Ukraine.svg
| onderskrif=Die ligging van Loehansk-oblast in Oekraïne
| registrasie=
| tale=[[Oekraïns]], [[Russies]] (streektaal)
| webtuiste=[http://loga.gov.ua/ loga.gov.ua]
| wapen-vlag=
[[Lêer:Coat of Arms Luhansk Oblast.svg|100px]] <br />
[[Lêer:Flag of Luhansk Oblast.svg|130px|border]]
}}
 
'''Loehansk-oblast''' ([[Oekraïens]]: Луганська область, [[Russies]]: Луганская область) is die mees oostelike van die 24 [[oblast]]e in [[Oekraïne]]. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is [[Loehansk]]. Alhoewel Oekraïens die enige amptelike taal in die oblast is, word [[Russies]] sedert 2012 as 'streektaal' erken.<ref>[http://www.kyivpost.com/content/ukraine/romanian-becomes-regional-language-in-bila-tserkva-in-zakarpattia-region-313373.html /www.kyivpost.com] (Engels){{en}}</ref>.
 
== Demografie ==
* Etniese verdeling (2001-sensus): [[Oekraïners]] (58,0%), [[Russe]] (39,1%), [[Wit-Russiese]] (0,8%).
 
== Sien ook ==
* [[Deelgebiede van Oekraïne]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}
{{Deelgebiede van Oekraïne}}