Verskil tussen weergawes van "Meganika"

1 243 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Meer basiese konteks aan die veld gegee. Inligting hoofsaaklik oorvertaal vanaf Engelse Wikipedia.
k (Verplasing van 73 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q41217)
(Meer basiese konteks aan die veld gegee. Inligting hoofsaaklik oorvertaal vanaf Engelse Wikipedia.)
In [[fisika]], is '''Meganika''' is die studie van beweging en die kragte wat dit veroorsaak. Anders gestel, is dit 'n wetenskaplike studieveld wat kyk na die gedrag van fisiese liggame wanneer 'n krag of verplasing daarop in werk en die gevolglike effek van die liggaam op sy omgewing. Sir Isaac Newton se Bewegingswette (vanuit sy 'Principia Mathematica') vorm die basis van meganika. Die studie van meganika bestudeer, onder andere, impuls, en tweedimensionele bewegings.
 
=== Oorsprong ===
{{saadjie}}
Die oorsprong is uit Antieke Griekeland met die geskrifte van Aristotle en Archimedes.Tydense die vroeë moderne era, het wetenskaplikes soos Khayaam, Galileo, Kepler en Newton die fondasie gelê van wat nou bekend staan as klassieke meganika. Dit is 'n deel van klassieke fisika wat te doen het met partikels wat of in rus is of beweeg teen snelhede wat beduidend laer is as die spoed van lig.
 
=== Sub-velde ===
Meganika kan opgedeel word in die sub-velde van [[klassieke meganika]] en [[kwantummeganika]].
 
==== Klassieke meganika ====
Klassieke meganika bestaan uit onder ander Newtoniese-meganika (die oorspronklike deel vanaf Newton), [[Analitiese meganika]] (wat bestaan uit [[Lagrange-meganika]] en Hamiltoniese meganika), astrodinamika ('Astrodynamics'), [[vloeimeganika]] ('Fluid mechanics'), [[breukmeganika]] ('Fracture mechanics'), [[kontinuümmeganika]] ('Continuum mechanics'), ingenieurs meganika, ens.
 
==== Kwantummeganika ====
Sien skakel: [[Kwantummeganika]].{{saadjie}}
 
[[Kategorie:Fisika]]
Anonieme gebruiker