Verskil tussen weergawes van "Slag om Brittanje"

geen wysigingsopsomming nie
 
== Deel 1: Strategiese teikens ==
[[Lêer:Battle of britain air observer.jpg|duimnael|links|Britse waarnemers moetsmoes die lugruim dophou.]]
 
Van Julie 1940 was die vernaamste teikens konvooie [[skip|skepe]] en hawens[[hawe]]ns, soos by [[Portsmouth]]. 'n Maand later verskuif die [[Luftwaffe]] sy aanvalle na vliegvelde en ander infrastruktuur. Soos die stryd vorder, het die Luftwaffe ook fabrieke geteiken.
 
[[Radar]]stasies lans die kus is verwoes, tot slegs een mas staande gebly het. Die Britte moes noodgedwonge 'n rugsteunstelsel van menslike waarnemers ingespan om inligting by hulle hoofkwartier te kry. Die meeste geskiedkundiges is dit eens dat Duitsland op die stadium die gevegte gedomineer het.<ref name=Bungay>Bungay, Stephen. 2000. The most dangerous enemy: a history of the Battle of Britain. London: Aurum Press. ISBN 1-85410-721-6 (hardcover) ISBN 1-85410-801-8 (paperback)</ref>
Die Luftwaffe het hul oggend-aanvalle begin staak, en eers laatmiddag met aanvalle op Londen begin, vir 57 nagte 'n ry.
 
Die Britse lugbevel se moraal was laag en hulle het 'n tekort aan manskappe en masjinerietoerusting ondervind, maar die gebrek aan Duitse aanvalle op lugvelde het hulle toegelaat om te herbou. Week na week het hulle sterker geword, terwyl die Lutfwaffe se verliese bly groei het.
 
Op 15 September is twee massiewe golwe van Duitse aanvalle voorkom,afgeweer. elkeElke vliegtuig van Groep 11 is die daghiervoor ingespan. Op diehierdie belangrike dag is 60 Duitse en 26 RAF-vliegtuig afgeskiet. Dié Duitse nederlaag noop Hitler om voorbereidings vir die inval van Brittanje uit te stel. In die aangesig van toenemende verliese en die gebrek aan goeie plaasvervangers, het die Luftwaffe na nagtelike aanvalle oorgegaan.
 
Op 27 September is 'n Junkers Ju 88-vliegtuig ná sy klopjag op Londen in [[Kent]] afgeskiet.<ref name=KO>Green, Ron and Mark Harrison. [http://www.kentonline.co.uk/kentonline/news/2009/september/30/battle_of_graveney.aspx "Forgotten frontline exhibition tells how Luftwaffe fought with soldiers on Kent marshes."] ''KentOnline'', 30 September 2009. Besoek op 21 Augustus 2010.</ref> Die Duitse vlieëniers oorleef en het met die plaaslik gestasioneerde Britse troepe slaags geraak. Dit was blykbaar die eerste keer in byna 300 jaar wat gewapende indringers met Britse soldate op Britse bodem slaags geraak het.<ref name="KO" />