Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
 
== Skryfwerk ==
[[BeeldLêer:Journaal gehouden van Reddersburg (Oranje Vrijstaat) naar Rustenburg (Zuid-Afrikaansche Republiek) deur ds Johannes Beijer, 1863.jpg|duimnael|regs|200px|Ds. Beijer se ''Journaal gehouden van Reddersburg (Oranje Vrijstaat) naar Rustenburg (Zuid-Afrikaansche Republiek)'', uitgegee deur sy broer in 1863.]]
 
Beijer het eers die drie werke ''Journaal gehouden van Nederland naar Zuid-Afrika (Algoabaai) in het jaar 1861'', ''Journaal gehouden van Port Elizabeth (Algoabaai) naar Reddersburg (Oranje Vrijstaat) in het jaar 1861, alsmede de redenen der afscheiding van de Nederduitsch Gereformeerde Kerk'' en ''Journaal gehouden van Reddersburg (Oranje Vrijstaat) naar Rustenburg (Zuid-Afrikaansche Republiek) in het jaar 1863, benevens overzigt van de Gereformeerde en de Nederd.-Gereformeerde Kerk in Zuid-Afrika'' afsonderlik gepubliseer. Dié drie werke is in 1866 herdruk en saamgebundel met ''Openlijke verklaring of redenen, waarom velen zich hebben afgescheiden van die Ned.-Ger. Kerk en de gronden der Gereformeerde Kerk in Zuid-Afrika,'' uitgegee deur [[Saul Solomon]]. B. Spoelstra skryf: "Hierdie publikasies was veral bedoel om in Nederland 'n apologie vir die stigting van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika gedurende 1859 te bied en so 'n leemte te vul wat Postma se verduidelikings nie gedek het nie. Afgesien van hierdie kerkhistoriese bronne uit tydgenootlike klimaat, is die werke waardevolle Africana en belig sake soos die landelike pioniersomstandighede, die flora en fauna, voorkoms en uitwerking van natuurplae, en reisgeleenthede."
84 208

wysigings