Verskil tussen weergawes van "Paarl Post"

294 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Begin)
 
Die '''Paarl Post''' is 'n plaaslike [[koerant]] in [[Suid-Afrika]] wat hoofsaaklik in die [[Paarl]], [[Wellington]] en [[Franschhoek]] in die [[Wes-Kaap]] versprei word. Dit is 'n tweetalige weekblad in [[Afrikaans]] en [[Engels]] met 'n oplaag van 17 000 kopieë. Die leserstal word op 92 000 geskat en is grootliks Afrikaanssprekend.
 
Die koerant het gewoonlik 32 tot 48 bladsye en word in poniekoerant-formaat gedruk. Die inhoud fokus op algemene nuus, sport, sosiale lewe en ontspanning. Dit bevat ook bylaes wat aan sake- en die eiendomsmark gewy is.
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.paarlpost.com/ Amptelike webtuiste]
 
{{Saadjie}}