Verskil tussen weergawes van "Paarl Post"

481 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
 
Die koerant het gewoonlik 32 tot 48 bladsye en word in poniekoerant-formaat gedruk. Die inhoud fokus op algemene nuus, sport, sosiale lewe en ontspanning. Dit bevat ook bylaes wat aan sake- en die eiendomsmark gewy is.
 
== Geskiedenis ==
Die Paarl Post is vir die eerste keer op [[14 Januarie]] [[1905]] gepubliseer en is die opvolger van [[Die Afrikaanse Patriot]], die eerste Afrikaanse koerant in Suid-Afrika. In 1995 het [[Media24]], 'n filiaal van die [[Naspers]]-mediagroep 'n 50% aandeel bekom. Naspers het hulle belang in 2002 na 75% uitgebrei. Sedertdien behoort die Paarl Post aan die mediagroep ''Boland Koerante'', wat veertien plaaslike titels uitgee, en self 'n filiaal van Naspers is.
 
== Eksterne skakels ==