Verskil tussen weergawes van "Nezahualcóyotl"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 34 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q210307)
k
'''Nezahualcóyotl''' ([[Spaans]]: ''Ciudad Nezahualcóyotl'' of kort ''Ciudad Neza'') is die tweede grootste stad in die [[Deelstate van Meksiko|Meksikaanse deelstaat]] [[México (deelstaat)|México]] ná [[Ecatepec de Morelos]] en is op [[3 April]] [[1963]] gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 109 363 en van 21 200 000 in die metropolitaanse gebied van [[Meksikostad]] in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 63,74 km².
 
Nezahualcóyotl is geleë net noordoos van die hoofstad Meksikostad, net suid van Ecatepec de Morelos en is een van die armste stede in [[Meksiko]]. Die stad is vernoem ná Nezahualcóyotl[[Nezahualcoyotl]], 'n magtige heerser van die [[Asteke]] tussen [[1429]] en [[1472]], wat dié gebied beheers het. Die naam beteken "vastende kojote" in [[Nahuatl]].
 
{{CommonsKategorie|Ciudad Nezahualcóyotl|Nezahualcóyotl}}
19 676

wysigings