Verskil tussen weergawes van "Vlerkprofiel"

Geen grootteverandering nie ,  14 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'n Vlerkprofiel is die vorm van 'n [[vlerk (lugvaart)]] of die lem van 'n [[skroef (stuwer)|skroef]] (soos die van 'n skip of vliegtuig) in deursnit beskou. Dit word aangewend om [[stukrag]] of [[drukkrag]] te verleen. Afhangende van die toepassing daarvan het vlerkprofiele vir subsoniese vlug 'n kenmerklike vorm met 'n geronde opstroomkant en skerp afstroomkant wat dikwels ook 'n [[welwing]] (ronding) insluit.
[[Beeld:Aerofoil.pngsvg|center]]
[[Beeld:Airfoil Evoultion.jpg|left|thumb|180px|Die geleidelike ontwikkeling van vlerkprofiele, [[1908]] - [[1944]], [[NASA]]]]
[[Beeld:Stu_sleur_grafiek.png|right|thumb|250px|Stu- en sleurkragkurwes vir vlerkprofiele]]
Anonieme gebruiker