Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Randfontein-Wes"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''NG gemeente Randfontein-Wes''' is 'n gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).
 
Die gemeente is gestig in 1958. Die kerkgebou is geleë by Mopanistraat 3, Homelake, [[Randfontein]]. In 2013 was die leraar ds. T.N. Venter. Daar was in daardie jaar 64 doop- en 402 belydende lidmate. (Dieselfde syfers is in die NG Kerk se Jaarboek vir 2016 aangegee.)
 
== Bronne ==
85 757

wysigings