Verskil tussen weergawes van "Gert Alberts"

41 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Toe die verskillende groepe Dorslandtrekkers ses maande later verenig en J.F. Botha tot kommandant verkies word, is Alberts van sy amp onthef, maar hy het Botha getrou met raad en daad bygestaan. Hy het hom tydens sy onderhoud met W.C. Palgrave vergesel, was lid van die kommissie wat met die Portugese owerheid in Angola aangaande 'n nedersetting aldaar onderhandel het en was aktief betrokke by die stigting van die kolonie op [[Humpata]], waar hy die res van sy lewe sou deurbring.
 
Hy was twee keer getroud, eers met Johanna Francina Bester van Swellendam en, ná haar dood, met Petronella le Grange. Nege kinders is uit die huwelike gebore.
 
== Waardering ==
84 886

wysigings