Verskil tussen weergawes van "Humiditeit"

312 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Daar is drie hoofmetings van humiditeit: absoluut, relatief en spesifiek. Absolute humiditeit is die water-inhoud van die lug.<ref>{en} Wyer, S.S., "A treatise on producer-gas and gas-producers", (1906) The Engineering and Mining Journal, London, p.23</ref> Relatiewe humiditeit, uitgedruk as 'n persentasie, meet die huidige absolute humiditeit relatief tot die maksimum vir daardie [[temperatuur]]. Spesifieke humiditeit is 'n verhouding van die waterdamp-inhoud van die mengsel tot die totale lug inhoud op 'n massa basis.
 
==Definisies==
 
===Absolute humiditeit===
 
Absolute humiditeit is die totale massa waterdamp in 'n gegewe volume van lug. Dit neem nie temperatuur in ag nie. Absolute humiditeit in die atmosfeer strek van naby nul tot ongeveer 30 g/m<sup>3</sup> wanneer lug versadig is by 30 °C.
 
===Relatiewe humiditeit===
 
 
 
==Tegniese uitdrukking==
3 565

wysigings