Verskil tussen weergawes van "Humiditeit"

355 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
* <math>p^*_{H2O}</math> = [[Dampdruk]] van water by omgewingstemperatuur. Dit word afgelees van stoomtabelle - neem die druk op die stoomtabel by omgewingstemperatuur.
 
 
'''As voorbeeld'''
'''Voorbeeld:'''
 
Veronderstel die omgewingstemperatuur is 28 °C en die relatiewe humiditeit is 50%. Kom ons bereken hoeveel waterdamp is teenwoordig in die lug by Durban.
Die werklike humiditeit is egter 50%. Dus is die persentasie waterdamp in die lug = 3.73% × &times; 50% = 1.86%
 
Om nou die absolute humiditeit te bereken, moet die samestelling van droë lug bekend wees. Dit kan soos volg bereken word:
* Bepaal samestelling van lug wanneer die persentasie waterdamp 1.86% is
* Aanvaar 1 kmol lug
* Bereken die massa van die waterdamp: 1 kmol &times; 1.86% &times; 18 kg/kmol = 0.3357 kg waterdamp
* Bereken die volume van 1 kmol lug:
 
== Verwysings ==
3 565

wysigings