Verskil tussen weergawes van "Humiditeit"

127 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
'''Voorbeeld:'''
 
Veronderstel die omgewingstemperatuur is 2830 °C en die relatiewe humiditeit is 50%. Kom ons bereken hoeveel waterdamp is teenwoordig in die lug by Durban.
 
Die persentasie waterdamp in lug by 100% humiditeit = <math>%H_2O = \frac{p^*_{H2O}}{P_{atm}}</math>
Die dampdruk van water by 2830 °C is 34.779242 kPa(a) {Uit [[Water_(data)#Stoomtabel|stoomtabelle]]}
Omdat ons by Durban is, is die atmosferiese druk = 101.325 kPa
Dus, wanneer humiditeit 100% is, is die waterdamp in die lug = 34.779242/101.325 = 34.7319%
Die werklike humiditeit is egter 50%. Dus is die persentasie waterdamp in die lug = 34.7319% × &times; 50% = 12.8609%
 
Om nou die absolute humiditeit te bereken, kan die volgende stappe gevolg word:
* Die samestelling van droë lug moet bekend wees
* Bepaal die samestelling van lug wanneer die persentasie waterdamp 1.86% is
* Aanvaar 1 kmol lug:
* Bereken die massa van die waterdamp: 1 kmol &times; 12.8609% &times; 18 kg/kmol = 0.33573768 kg waterdamp
* Bereken die volume van 1 kmol lug:
** Gebruik [[ideale gaswet]]: PV = nRT &rArr; V = nRT/P = 1 &times; 8.314 &times; (28 + 273.15) / 101.325 = 24.7 m<sup>3</sup>
* Absolute humiditeit is dus: 0.33573768/24.7 = 0.0135801525 kg/m<sup>3</sup> of 1315.5825 g/m<sup>3</sup>
 
==Kyk ook==
3 565

wysigings