Verskil tussen weergawes van "Silwer"

33 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
+ Navigasie
k (+ Navigasie)
{{Elementboks_isotope_eindig}}
{{Elementboks_voetskrif | kleur1=#ffc0c0 | kleur2=black }}
 
'''Silwer''' is 'n [[chemiese element]] met die simbool: Ag, vanuit die [[Latyn]]: ''Argentum'' en [[atoomgetal]] van 47. Silwer is 'n sagte, glansende wit oorgangsmetaal met die hoogste elektriese geleidingsvermoë van alle elemente en het ook die hoogste termiese geleidingsvermoë van enige metaal. Dit kom voor as 'n vrye metaal asook in verskeie minerale soos argentiet en chlorargiriet. Die meeste silwer word vervaardig as byproduk van die ontginning van koper, goud, lood en sink.
 
# Slawson, R. Van Dyke, M. Lee, H. Trevors "Germanium and Silver Resistance, Accumulation and Toxicity in Microorganisms" Plasmid 27, 72-79 (1992)
# Silver Cash daily plot. Barchart.com.
 
{{Navigasie Periodieke tabel}}
 
[[Kategorie:Chemiese elemente]]