Cravenweek: Verskil tussen weergawes

86 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+ 2016
(+ 2016)
[[Lêer:Danie Craven statue.jpg|duimnael|Standbeeld van Danie Craven, na wie die kompetisie vernoemgenoem is.]]
 
Die '''Craven-week''' is 'n jaarlikse [[rugby]]toernooi vir skoolseuns in [[Suid-Afrika]]. Die toernooi is vir die eerste keer in Julie [[1964]] georganiseer en is na die legendariese [[Springbok]] [[Danie Craven|Dr Danie Craven]] vernoemgenoem. Die toernooi staan tans as die "Coca-Cola Craven-week" bekend, met Coca-Cola as die hoofborg. Jong spelers gebruik die kompetisie as 'n geleentheid om 'n moontlike rugbyloopbaan los te slaan, terwyl talentsoekers dit gebruik om nuwe spelers vir hulle provinsies te identifiseer.
 
== Geskiedenis ==
 
== Uitslae ==
Omdat daar geen amptelike finale vir die Craven-week-toernooi is nie, is daar elke jaar 'n groot wedstryd tussen die twee beste spanne tydens die toernooi. Die resultate van hierdie belangrikste wedstryde sedert 1971 is:<ref>{{cite web | url=http://www.sasra.org.za/NewsDocuments/National_Weeks_Documents/Main%20Matches%20at%20the%20Craven%20Week.pdf | title=Main Matches at the Craven Week for High Schools (1971 - 2014) | publisher=South African Schools Rugby Association | accessdate=26 Februarie 2015}}</ref><ref>{{cite web | url=http://www.sasra.org.za/national_weeks.htm | title=Venues of Previous Weeks | publisher=South African Schools Rugby Association | accessdate=26 FebruaryFebruarie 2015}}</ref>
 
{| class="wikitable sortable" style="text-align:center; font-size:90%; width:70%"
| 2010 || [[Welkom]] || Vrystaat || 42–21 || Westelike Provinsie
|-
| 2011 || [[Kimberley]] || Vrystaat || 28–17 || Goue Leeus
|-
| 2012 || [[Port Elizabeth]] || Blou Bulle || 46–0 || Goue Leeus
|-
| 2013 || [[Polokwane]] || Westelike Provinsie || 45–29 || Goue Leeus
|-
| 2014 || [[Middelburg, Mpumalanga|Middelburg]] || Oostelike Provinsie || 25–7 || Suidwestelike distrikte
|-
| 2015 || [[Stellenbosch]] || Westelike Provinsie || 95–0 || Oostelike Provinsie
|-
| 2016 || [[Durban]] || Westelike Provinsie || 27–20 || Goue Leeus
|}