Verskil tussen weergawes van "Pu Songling"

Geen grootteverandering nie ,  14 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
[[Beeld:Pusongling.jpg|thumb|right|250px|Pu Songling]]
'''Pu Songling''' ([[5 Junie]] [[1640]] – [[25 Februarie]] [[1715]]) was 'n Sjinese skrywer en afkomstig van 'n arm handelaarsfamilie in [[Zichuan]] in die [[Shandong]] provinsie, daar is 'n moontlikheid dat hy Mongoolse afstammelinge gehad het. Op die ouderdom van neentien het hy die [[xiucai]] graad behaal in die publieke diens eksamen maar dit was nie totdat hy een en sewentig jaar oud was toe Songling die [[gongseng]] graad ontvang het nie. Pu Songling het die meeste van sy lewe gespandeer as 'n privaat onderwyser. Songling het Sjinese volksverhale bymekaar versamel en het in 1679 sy bekende boek ''Vreemde Verhale uitvan 'n Sjinese Studiekamer'' gebundel. Die bundel bevat heelwat metafisiese stories en is 'n goeie bron van Sjinese mitologie.