Verskil tussen weergawes van "Clive Bruce"

547 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
|Instrumente = Stem, kitaar, ens.
|Aktiewe_jare =
|Uitgewer = Select
|Invloede =
|Webwerf = [http://www.clive-bruce.co.za/ clive-bruce.co.za/]
}}
 
'''Clive Bruce''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse country-sanger en stiefkind van [[Virginia Lee]]. Hy maak sy eerste opnames as agtergrondsanger en [[baskitaar]]speler in die 1960's. Later bemeester hy ook die [[klawerbord]], [[tromme]], [[kitaar]] en ander instrumente. In 1971 bereik hy die nommer een posisie op LM Radio se treffersparade, asook die 11de plek op die SA Top-20 Treffersparade met ''Sally Sunshine'',. asookIn 1981 bereik sy treffer ''If You’ve Got Nothing On Tonight'' die 11de16de plek op die SAtreffersparade Treffersparadeen in 1996 behaal sy album ''One Last Kiss'' goue status. Hy was ook die eerste stem van 'Sarel Seemonster' op die Afrikaanse TV-program ''Wielie Walie'' gewees.<ref>[http://www.clive-bruce.co.za/About-Afk.html Biografie op Clive Bruce se webtuiste], besoek op 10 Desember 2016</ref>
 
In 1985 word hy genader om die TV-reeks "''Sing Country"'' op TV4 aan te bied. Die program is in die Zillertal-restaurant in [[Pretoria]] opgeneem en is vir 5 jaar laat op Sondagaande uitgesaai. Die program het om die bynaam ''Midnight Cowboy'' besorg. Daarna was hy van 1993 tot 1996 die aanbieder van die musiekvideo-versoek-program ''Rewind'' gewees.
 
Tydens die [[Aardklop]]-kunstefees van 2002 in [[Potchefstroom]] ontvang Clive 'n platinum-toekenning van sy platemaatskappy, Select, vir die verkope van meer as 75&nbsp;000 eenhede van sy drie albums ''One Last Kiss'', ''Just One More Dans'' en ''My God Loves Me''.
 
== Sien ook ==
* [http://www.clive-bruce.co.za/ Clive Bruce se tuisblad]
* {{Youtube|EbGcGTI1C_g|Hemel Blou En Rose Rooi}}
 
{{Saadjie}}
 
{{DEFAULTSORT:Bruce, Clive}}