Verskil tussen weergawes van "Jansenville"

102 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
+ Beeld
k (+ Beeld)
| inheemse_naam =
| nedersetting_tipe = [[Dorp]]
| beeld_stadsilhoeët = Dutch Reformed Church Jansenville-001.jpg
| beeldbyskrif = NG kerk Jansenville
| bynaam =
| slagspreuk =
| webwerf =
}}
'''Jansenville''' is 'n dorp in die [[Oos-Kaap]], sowat 80 km suid van [[Graaff-Reinet]]. Dit is geleë in 'n streek wat as die [[Kamdeboo]] bekend staan.
 
'''Jansenville''' is 'n dorp in die [[Oos-Kaap]], sowat 80 km suid van [[Graaff-Reinet]]. Dit is geleë in 'n streek wat as die [[Kamdeboo]] bekend staan.
==Geskiedenis==
 
Die dorpie het ontstaan toe die [[NG Kerk]] te [[Uitenhage]] gedurende 1854 besluit het om 'n nuwe gemeente in die noorde te stig. Die plaas Vergenoegd van P.J. Fourie is uitgekoop. Die plaas lê aan die oewers van die [[Sondagsrivier]]. Die dorp is 1855 geproklameer en genoem na [[Jan Willem Janssens‎|JW Janssens]], goewerneur van die Kaapkolonie tydens die [[Bataafse Republiek|Bataafse]] bewind van (1803-1806).
== Geskiedenis ==

Die [[NG gemeente Jansenville]] is amptelik op [[4 Februarie]] [[1855]] van die [[NG gemeente Uitenhage|moedergemeente Uitenhage]], die tweede oudste in die Oostelike Provinsie, afgestig, maar [[NG gemeente Graaff-Reinet|Graaff-Reinet]] en [[NG gemeente Somerset-Oos|Somerset-Oos]] het ook wyke bygedra. Op sy beurt het Jansenville twee dogtergemeentes afgestaan, [[NG gemeente Waterford|Waterford]] in [[1919]] en [[NG gemeente Klipplaat|Klipplaat]] in [[1944]]. Teen 2013 was dit die kleinste twee gemeentes in die [[NG Kerk in Oos-Kaapland|Sinode van Oos-Kaapland]], met onderskeidelik 47 en 40 belydende lidmate.
 
== Landbou ==
Die belangrikste produkte is [[wol|merinowol]] en [[sybokhaar]]. Daar is ook angorastoetplase in die gebied.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
* ''[[Op Pad in Suid-Afrika]]''. [[B.P.J. Erasmus]] 1995 ISBN 1-86842-026-4
 
== Eksterne skakels ==
{{commonscat}}
{{CommonsKategorie-inlyn}}
 
{{Suid-Afrikaanse distriksmunisipaliteit navbox|DC10}}