Verskil tussen weergawes van "Rekenaardrukker"

→‎Kolmatriksdrukkers: Tandy1000HX tweaked.jpg
(opruim, bye rooi skakels)
(→‎Kolmatriksdrukkers: Tandy1000HX tweaked.jpg)
 
== Kolmatriksdrukkers ==
[[Lêer:Tandy1000HX tweaked.jpg|thumbnail|right|275px|'n [[Tandy 1000]] HX rekenaar saam met 'n Tandy DMP-133 kolmatriksdrukker.]]
Baie drukkers maak oor die algemeen staat op 'n [[matriks]] van pieksels of kolle wat saam 'n groter beeld vorm. Die term kolmatriksdrukker word egter gereserveer vir impakdrukkers wat 'n matriks pennetjies gebruik om die kolle te vorm. Die voordeel van kolmatriksdrukkers bo ander impakdrukkers is dat hulle [[grafika|grafiese]] beelde asook teks kan lewer.
 
3

wysigings