Verskil tussen weergawes van "Gemeente"

430 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: nn:Kyrkjelyd Verwyder: tr:Belediye (strong connection between (3) tr:Belediye and af:Munisipaliteit) Verander: sv:Kongregation, uk:Конгрегація, pt:Congregação)
[[Beeld:GemeenteSA.jpg|thumb|240px|Die kerkgebou vorm gewoonlik die spil waarom 'n godsdienstige gemeente se bedrywighede draai. Hier verlaat lidmate van die [[NG gemeente Drieankerbaai]] die kerk ná die erediens op Sondag 28 November 2010.]]
 
'n '''Gemeente''' is in [[Protestantisme|Protestantse]] tradisie 'n plaaslike geloofsgemeenskap. Die nasionale kerkverband word meestal met die term [[kerk]] aangedui. In die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika]] word egter gewoonlik na elke plaaslike groepering as 'n kerk verwys omdat, volgens dié kerkverband "elke plaaslike kerk (gemeente) 'n komplete openbaring van die liggaam van Christus is".<ref>{{af}} [[Stephanus du Toit|Du Toit, prof. dr. S.]] 1955. [[Handleiding vir die studie van die kerkgeskiedenis]]. Potchefstroom: Pro Rege-Pers Beperk.</ref>.
 
== In ander kulture ==
== Vertaling ==
Die Nederlandse woord "gemeente" word gewoonlik in Afrikaans vertaal as "munisipaliteit" of "munisipale gebied". Die Afrikaanse woord "gemeente" sal 'n mens in Nederlands vertaal met "parochie" of "kerkgemeente".
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Sien ook ==
84 883

wysigings