Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die oksidasiegetal van koper word hierdeur van 2+ na 0 verminder.
 
==ReduksiemiddelReduseermiddel==
Die twee elektrone word in hierdie geval van 'n ''reduksiemiddelreduseermiddel'' of ''reduktor'' opgeneem: die ysteratome lewer twee elektrone en gaan as <math>Fe^{2+}</math>-ione in oplossing. Hierdie ysteratome ondergaan daardeur die teenoorgestelde proses, wat [[oksidasie]] genoem word en waardeur die oksidasiegetal van yster van 0 na 2+ vergroot word.
 
[[Kategorie:Chemie]]
22 778

wysigings