Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Taalverbeter
'''Reduksie''' is 'n [[chemie]]se proses waarin die [[oksidasietoestand|oksidasiegetal]] van 'n [[atoom]] verklein word. Dit beteken dat hierdie atoom een of meer [[elektron]]e ontneemopneem aanvan 'n ander atoom of molekule. In elektrochemiese selle kan die elektrone ook van 'n elektrode opgeneem word. Hierdie elektrode word die ''katode'' genoem.
 
'n Voorbeeld van reduksie is die reaksie van 'n oplossing van 'n kopersout met 'n stuk yster wat in die oplossing gedompel word. Die koperione sal as kopermetaal op die stuk yster neerslaan en elke koperatoom daarby sal twee elektrone opneem:
101 435

wysigings