Verskil tussen weergawes van "Optimisme"

489 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
 
Albert Schweitzer het in onder andere sy werk "Verfall und Wiederaufbau der Kultur" 'n optimistiese-etiese wêreldbeskouing uiteengesit. Schweitzer grond op die basis van die [[rasionalisme]] die noodwendigheid van 'n optimistiese-etiese kultuurwêreldbeskouing. Die optimisme verskaf volgens Schweitzer "die vertroue dat die wêreldverloop in enige geval 'n geestelik sinvolle doel het en dat die verbetering van die verhoudinge van die wêreld en die gemeenskap die geestelik-morele voleinding van die individu bevorder.<!-- Aus dem Ethischen kommt das Vermögen, die zu dem Wirken auf die Welt und die Gesellschaft notwendigen zweckmäßigen Gesinnungen aufzubringen und alle Errungenschaften auf die geistige und sittliche Vollenung des Einzelnen, welche das letzte Ziel der Kultur ist, zusammenwirken zu lassen.-->" (Albert Schweitzer, Verfall und Wiederaufbau der Kultur, S. 72)
 
===Ernst Bloch===
In die middel van die [[20ste eeu]] het Ernst Bloch - “ten spyte van alle telearstellings” 'n [[marxisme|marxistiese]] teorie van die optimisme voorgelê: Das Prinzip Hoffnung (ISBN 3-518-28154-2). Bloch het gewaarsku teen ondeurdagte optimisme en het inplaas daarvan gepraat van 'n optimisme rouband.
Ook teen hierdie “konkreet-utopiese” werk het daar 'n paar dekades later 'n teenskrif verskyn: Das Prinzip Verantwortung (ISBN 3-518-37585-7) van Hans Jonas.
 
{{Saadjie}}
21 705

wysigings