Torpedo: Verskil tussen weergawes

198 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
(Probeer weer)
(→‎Geskiedenis: Verbeter)
 
Later gedurende die 1870's is die torpedo met kontra-roterende skroewe toegerus wat verseker dat die torpedo in 'n reguit lyn vaar; dit het die wringkrag effek van 'n enkel skroef teengewerk. Teen hierdie tyd was die reikafstand van die torpedo 1,000 m teen 7 knope of 300 m teen 12 knope. Teen 1894 het die reikafstand verbeter na 3,000 m.
 
== Vliegtuie ==
Torpedos is nie net deur skepe afgevuur nie maar ook deur sekere vliegtuie gedra. Tegnies word die vliegtuie as bomwerpers beskou. 'n Bekende voorbeeld is die [[Fairey Swordfish]].
 
== Bron ==