Verskil tussen weergawes van "1066"

161 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
→‎Gebeure: + Willem I van Engeland
(→‎Gebeure: Verbeter)
(→‎Gebeure: + Willem I van Engeland)
 
Die '''jaar 1066''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Maandag]] begin het. Dit was die 66ste jaar van die [[11de eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
== Gebeure ==
* [[25 September]] – [[Harold Godwinson|Harold II]] van [[Engeland]] verslaan [[Harald III van Noorweë|Harald III]] van [[Noorweë]] in die [[Slag van Stamford Bridge]], wat 'n einde bring aan die [[VikingWikings]] -invalle in [[Brittanje]].
* [[28 September]] – [[Willem I van Engeland|Willem die Veroweraar]] en sy invalsvloot van ongeveer 600 skepe en 'n leër van 7000 bereik [[Engeland]] en kom aan wal by [[Pevensey]], [[Sussex]].
* [[14 Oktober]] – Slag van [[Hastings]] en begin van die [[Normandië|Normandiese]] verowering van [[Engeland]].
* [[25 Desember]] – Willem die Veroweraar word in die [[Westminster-abdy]] tot [[Koninkryk van Engeland|koning van Engeland]] gekroon.
 
== Geboortes ==