Verskil tussen weergawes van "Karp"

3 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (using AWB)
''Mesocyprinus'' <small>Fang, 1936</small>
}}
Die '''Karp''' (''Cyprinus carpio'') is 'n [[vis|varswatervis]] van die familie [[Cyprinidae]]. Die gewone karp is die bekendste karp en is oorspronklik afkomstig van [[Asië]]. In die 12de eeu het Europese monnike karpe geteel as 'n bron van voedsel en in 1877 is karpe in die [[Verenigde State van Amerika]] ingevoer. In sentraal [[Europa]] is karp 'n algemene tradisionele gereg oortydens [[Kersfees]].
 
== Voorkoms ==
97 423

wysigings