Verskil tussen weergawes van "Ben-Hur"

67 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Die boek was Amerika se topverkoper-roman tot ''Gone with the Wind'' in 1936 verskyn het. Ná die vrystelling van die Ben-Hur-fliek in 1959 (met [[Charlton Heston]] in die hoofrol) het die roman se verkope weer die hoogte ingeskiet, en die van ''Gone with the Wind'' oortref.<ref name="Wallace, Lew 1998">Wallace, Lew (1998) ''Ben-Hur''. Oxford World's Classics, p. vii</ref> Talle ander flieks is van die storie gemaak, onder andere in 2016 met [[Morgan Freeman]] in die hoofrol.
 
Die verhaal is deur [[H.J.M. Redelinghuys]] in Afrikaans vertaal.
 
== Verwysings ==