Verskil tussen weergawes van "Bentley"

1 567 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
+ Inligtingskas & Eksterne skakels
(+ Inligtingskas & Eksterne skakels)
{{Inligtingskas Maatskappy
[[Lêer:Bentley badge and hood ornament.jpg|duimnael|Kenteken op die masjienkap van 'n Bentley S2.]]
|naam = Bentley
|kenteken =
|tipe = Filiaalmaatskappy
|stigting = 18 Januarie 1919
|ligging_stad = Crewe, [[Engeland]]
|ligging_land = [[Verenigde Koninkryk]]
|ligging =
|liggings =
|sleutelpersone = Wolfgang Dürheimer (voorsitter, uitvoerende hoof)<ref>http://www.bentleymotors.com/en/world-of-bentley/our-story/news/2014/wolfgang-duerheimer-bentley-ceo.html</ref>
|gebied_bedien = Wêreldwyd
|industrie = Ontwikkeling, produksie, verspreiding
|produkte = Continental Flying Spur<br />Continental GT<br />Bentayga<br />Mulsanne
|dienste = motoraanpassing
|inkomste = €1&nbsp;453 miljoen (2012)<br />€1&nbsp;119 miljoen (2011)
|bedryfsinkomste =
|netto_inkomste =
|getal_werknemers = 3&nbsp;600<ref>{{en}} {{cite news|last=Armistead|first=Louise|title=Video: behind the scenes at the Bentley factory|url=http://www.telegraph.co.uk/motoring/car-manufacturers/bentley/10359287/Video-behind-the-scenes-at-the-Bentley-factory.html|location=London|work=The Daily Telegraph|date=9 Oktober 2013}}</ref> (2013)
|ouer = [[Volkswagen]]
|afdelings =
|dogtermaatskappye =
|slagspreuk =
|tuisblad = [http://www.bentleymotors.com/ ''bentleymotors.com'']
|ontbind =
|voetnotas =
|intl = yes
}}
 
'''Bentley''' is 'n [[Verenigde Koninkryk|Britse]] vervaardiger van groot, gerieflike en baie duur [[motorkar]]re, soortgelyk aan die [[Rolls-Royce Limited|Rolls-Royce]]. In 1998 het [[Volkswagen]] Bentley vir £ 430&nbsp;000&nbsp;000 gekoop.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
Die maatskappy is [[18 Januarie]] [[1919]] deur Walter Owen Bentley (1888–1971) in Engeland gestig. Ná die [[Eerste Wêreldoorlog]] was Bentley bekend vir sy sportmotors wat aan die [[Le Mans]]-wedrenne deelgeneem, en dikwels ook gewen het. Bentley word in 1931 deur [[Rolls-Royce]] oorgeneem, waarna produksie is vir 2 jaar gestaak is. Sedert 1998 word Bentley egter deur die Duitse [[Volkswagen]]-groep besit. Vanaf 2012 is hulle grootste afsetgebied in [[Sjina]].
 
== Modelle ==
=== Moderne modelle ===
[[Lêer:Bentley badge and hood ornament.jpg|duimnael|Kenteken op die masjienkap van 'n Bentley S2.]]
[[Lêer:Bentley Continental Flying Spur.jpg|duimnael|Die Bentley Continental Flying Spur]]
[[Lêer:Bentley Arnage T.png|duimnael|Bentley Arnage T.]]
[[Lêer:Bentley, 4500 cm³, Bj. 1928 (2007-06-16).JPG|duimnael|Bentley 4½-liter (1928)]]
[[Lêer:1929 Bentley front 34 right.jpg|duimnael|Bentley (1929)]]
 
=== Moderne modelle ===
* 2015: ''Bentley Bentayga'', hulle eerste die eerste [[sportnutsvoertuig]], geloods in September 2015.<ref>[http://www.autoweek.nl/nieuws/32162/bentley-bentayga-op-wintersport Bentley Bentayga op wintersport]</ref><ref>[http://www.nrcq.nl/2015/09/10/aan-deze-suv-van-bentley-is-bijna-alles-overbodig Aan deze SUV van Bentley is bijna alles overbodig]</ref>
* 2013: ''Bentley Flying Spur''
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
* {{en}} [http://www.bentleymotors.com/ Amptelike webwerf]
 
[[Kategorie:Britse motorvervaardigers]]