Verskil tussen weergawes van "Lambertsbaai"

1 260 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Ekonomie
(→‎Wapen: skakel reggestel)
(Ekonomie)
==Wapen==
Lambertsbaai se munisipale raad het in 1982 'n wapen by die [[Buro vir Heraldiek]] geregistreer : ''Gedeel van silwer en blou, 'n keper aan weerskante vergesel van 'n tandrat en in die skildvoet van 'n regopgeplaaste wulkskulp, alles van die een in die ander; op 'n golwende rooi skildhoof 'n swemmende Kaapse snoek van goud''. Die helmteken was 'n Kaapse malgas en die wapenspreuk "Porta maris portus salutis".<ref name=bvh>[http://www.national.archsrch.gov.za/sm300cv/smws/sm300dl National Archives of South Africa : Data of the Bureau of Heraldry].</ref>
 
== Ekonomie ==
'n Kreef-inmaakfabriek is in 1918 deur Axel Lindstrom opgerig.<ref name=FPTG>{{cite web |url=http://www.footprinttravelguides.com/africa-middle-east/south-africa/western-cape/west-coast/lamberts-bay/ | title=Footprinttravelguides.com: Lambert's Bay in South Africa |accessdate=3 Jan 2017}}</ref> Die fabriek word egter nie meer gebruik vir die inmaak van kreef nie. Die aartappelskyfiebedryf het een van die fabrieke oorgeneem en vervaardig nou aartappelskyfies vir groothandelaars, kleinhandelaars en restaurante.<ref name=ENGN>{{cite web |url=http://www.engineeringnews.co.za/article/famous-brands-buys-western-cape-potato-processor-2016-05-26 | title=Creamer Media's Engineering News: Famous Brands buys Western Cape potato processor |accessdate=3 Jan 2017}}</ref>
 
Met die uitputting van visbronne aan die Weskus het die aktiwiteite by die Lambertsbaaihawe afgeneem. Die hawe word nou slegs gebruik word deur klein vissersbote, en 'n paar diamantbote wat gebruik word vir baggerwerk en duikbedrywighede in die diamantvelde na die noorde.<ref name=COMET>{{cite web |url=http://www.cometcorp.org/species-range/item/318-lambert%5C's-bay.html | title=Coastal and Marine Eco-Tourism Corporation: Lambert's Bay |accessdate=3 Jan 2017}}</ref>
 
== Voëleiland ==
2 729

wysigings