Verskil tussen weergawes van "Roofdier"

773 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
"Predator" (uitspraak: pre-DA-tor) of die meervoud, "predatore" kan ook gebruik ipv "roofdier", maar dit word afgeraai omdat dit baie [[anglisisme|anglisisties]] is.
 
==Geskiedenis==
Die Carnivora is een van die ses soogdierordes van die [[soogdier#Laurasiatheria|Laurasiatheria]] en die Pholidota (die ietermagog) is naverwant binne hierdie groep. Die verwantskap binne die Carnivora is geneties moeilik presies te bepaal omdat daar kort periodes gewees het waarin groot veranderings in die DNS het plaasgevind. Hierdie effek word ''Incomplete Lineage Sorting (ILS)'' genoem. Volgens et. al moet die stamboom ongeveer so uitgesien hê:<ref>''Exploring Massive Incomplete Lineage Sorting in Arctoids (Laurasiatheria, Carnivora)'' Mol Biol Evol (2015) 32 (12): 3194-3204. {{Outeur|Liliya Doronina, Gennady Churakov, Jingjing Shi, Jürgen Brosius, Robert Baertsch, Hiram Clawson en Jürgen Schmitz}}</ref>
 
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
 
 
 
<br />
22 781

wysigings