Verskil tussen weergawes van "Roei"

45 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Rowing - USA Lwt 4 @ World Champs 2003.jpg|275px|thumbduimnael|Wedstrydroeiers.]]
 
'''Roei''' is 'n individuele- of [[sport|spansport]] waar 'n [[boot]] oor die [[water]] voortgedryf word met [[roeispaan|roeispane]]. 'n Span van roeiers op 'n boot word 'n ''ploeg'' van roeiers genoem.
 
Daar is verskillende dissiplines by roei betrokke. In die [[skiff]], 'n boot vir een persoon, word daar altyd met twee roeispane geroei. By bote met twee of meer roeiers is daar twee moontlikhede: die roeiers het een spaan elk, of al die roeier het twee spane. In die grootste algemene item, die agt met stuurman, word daar altyd met een spaan per persoon geroei.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Rowing|Roei}}
* {{Commonskat-inlyn|Rowing}}
 
{{Saadjie}}
{{Navigasie Olimpiese somersporte}}