Verskil tussen weergawes van "Slag om Brittanje"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
Ai!
(Ai!)
 
== Deel 2: Burgerlike teikens ==
[[Lêer:Heinkel He 111 during the Battle of Britain.jpg|duimnael|]][[Heinkel He 111]]-bomwerpers tydens die Slag om Brittanje]]
 
Uiteindelik het die Luftwaffe bevolkingsentra, soos dorpe en stede, begin bombardeer, asook fabrieke. Toe die RAF [[Berlyn]] en Duitse lugbasisse in [[Frankryk]] aanval, beveel [[Adolf Hitler]] die Luftwaffe om op die Britse stede te fokus.<ref name="Bungay" />{{Rp|p305}} Hierdie terreuraanvalle was ontwerp om paniek te saai en die Britte se moraal te breek.