Verskil tussen weergawes van "Wapen van Transvaal"

geen wysigingsopsomming nie
k (komma tussen werkwoorde)
 
In 1881 het die [[Nederduitsch Hervormde Kerk]], wat destyds die amptelike staatskerk was, die wapen op sy seël begin toon. Toe die wapen as ampswapen in 1902 verval, het die NHK opgehou om dit in die openbaar te vertoon, maar nadat die [[Nasionale Party]] in 1924 aan bewind gekom het, het die kerk weer die wapenseël openlik gebruik.
<ref name=ow>[[S.P. Engelbrecht|Engelbrecht, prof. dr. S.P.]] (1961). 'Ons Wapen' in ''Die Hervormer'' (Junie 1961)</ref> 'n Gedifferensieërde weergawe van die wapen is in 1929 deur die Transvaalse Rugbyunie aangeneem, en in 1936 geregistreer.<ref name=bvh/>
 
Wat amptelike gebruik betref was dit eers in 1951 dat die Transvaalse provinsiale administrasie besluit het om die ou wapen as provinsiale wapen aan te neem. Dit is vanaf 1954 só gebruik, in 'n nuwe afbeelding deur Willem Coetzer. Die wapen is in 1955 by die College of Arms in Engeland op rekord geplaas, en in 1967 by die [[Buro vir Heraldiek]] geregistreer.<ref name=nps>Brownell, F.G. (1993). ''Nasionale en Provinsiale Simbole''</ref>
85 757

wysigings