Frankfurt Skool: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Die term kritiese teorie verwys na die titel van die artikel ''Traditionelle und kritische Theorie'' (Tradisionele en kritiese teorie) van Max Horkheimer uit [[1937]]. As die belangrikste werk van die Frankfurt Skool dien dié gesamentlik geskrewe essaybundel ''Dialektik der Aufklärung'' (die dialektiek van die verligting) deur Horkheimer en Theodor W. Adorno in die jare [[1944]] tot [[1947]].
 
Sedert die 1960s is die Frankfurt Skool se kritiese teorie toenemend beinvloedbeïnvloed deur [[Jürgen Habermas]] se werk oor kommunikasie rede, linguistiese intersubjektiwiteit en wat Habermas noem "die filosofiese diskoers van moderniteit". Kritiese teoretisie soos Raymond Geuss en Nikolas Kompridis het hulle opposisie teen Habermas uitgespreek. Hulle beweer dat hy die aspirasise vir sosiale verandering wat oorspronklik doelstelling verleen het aan kritiese teorie se projekte, ondemyn het. Projekte, soos wat rede behoort te beteken, die analise oor die uitbreiding van “omstandighede vir die moontlikheid” vir sosiale emansipasie en kritiek van die moderne [[kapitalisme]].
 
==Geskiedenis==
Anonieme gebruiker