Gerrit Kruger: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
 
== Herkoms en opleiding ==
Gerrit Kruger was die jongste seun van ds. en mev. Gert Hendrik Jacobus Kruger, leraar van [[Gereformeerde kerk Lydenburg|Lydenburg]]-kombinasie 1903–1905, daarnaook [[Gereformeerde kerk Barkly-Oos|Barkly-Oos]] 1905–1926 en eindelik [[Gereformeerde kerk Parys|Parys]] 1926 tot hy sy emeritaat in 1949 aanvaar het. Hy is oorlede op [[19 Februarie]] [[1957]]. Met sy ouers se verhuising na [[Parys]] in Januarie 1926 nadat sy vader die beroep aangeneem het na die gemeente daar wat toe nog as Vredefort bekendgestaan het, maar waarvan die setel reeds op Parys was, het KrugerVan der Walt sy skoolloopbaan aan die Paryse Hoërskool voortgesit en einde 1940 gematrikuleer.
 
Vanaf 1941 tot 1948 het KrugerVan der Walt studeer aan die PUK vir CHO en die Teologiese Skool op Potchefstroom. Hy behaal die volgende grade: B.A. (1943), Hons. B.A. (Afd. Geskiedenis) (1944), B.D. (1947) en aan die einde van 19481ê hy die proponentseksamen af en word beroepbaar gestel. In sy studentejare het die onderskeiding hom te beurt geval dat hy voorsitter van die studenteraad was en die Raadsmedalje in 1945 aan hom toegeken is.
 
== Gemeentebediening ==
 
== Gesinslewe ==
Ds. KrugerVan der Walt is in April 1950 getroud met Louisa J. van der Walt wat aan die PUK vir CHO haar B.A. (S.W.) en Hons. B.A. (Afd. Sosiologie) in 1945 en 1946 onderskeidelik behaal het, en wat in 1946 hoofdame was en aan wie die Raadsmedalje (Dames) toegeken is. Uit dié huwelik is 'n dogter, Elmien, en 'n seun, Gerrit, gebore.
 
== Bronne ==
85 944

wysigings