Verskil tussen weergawes van "Parlement"

445 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'n '''Parlement''' is die hoogste verkose beraadslaende orgaan van 'n [[demokrasie|demokratiese]] regstaat. Dit bestaan uit verkose verteenwoordigers van die volk, wat 'n essensiële rol in die totstandkoming van wetgewende akte speel, en in sy totaliteit of in sy onderdele kontrole oor die staat se uitvoerende mag uitoefen. Die naam is afgelei van die Franse ''parler'', wat "''om te praat''" beteken; 'n parlement is dus 'n gesprek of bespreking, 'n vergadering waar mense sake bespreek. 'n Volksverteenwoordiging het slegs 'n parlement in 'n parlementêre stelsel, die teenhanger in 'n presidensiële stelsel word 'n [[kongres]] genoem.
 
Uit die ongeveer 193 lande ter wêreld het 60 'n tweekamerstelsel.<ref name="Deschouwer 170">{{Cite book|first1= Kris |last1= Deschouwer |first2= Marc |last2= Mooghe |author2-link= Trevor N. Dupuy |title= Politiek, een inleiding in de politieke wetenschappen |publisher= Boom Onderwijs |year= 2008 |page= 170 }}</ref>
 
== Tipes parlementsgeboue<ref>Parliament (2016), David Mulder, Max Cohen de Lara</ref> ==
[[Lêer:Parlementtypes.jpg|duimnael|regs|300px|1)Halwe sirkel, 2)ryeRye teenoor mekaar, 3)Sirkel, 4)Hoefyster, 5)Skoolklas]]
 
; Halwe sirkel
; Rye teenoor mekaar
* oorsprong – Engelse Koning kry advies van enersyds die adel, andersyds die geestelikes
* hedendaags gebruik – ''House of Lords'' (Brits[[Verenigde Koninkryk|Britse]] parlement), Kanadese Senaat ([[Kanada|Kanadese]] parlement)
; Sirkel
* oorsprong – [[Ysland]]se parlement uit die tiende eeu
 
<gallery>
Nordiska radets session i Riksdagen i Stockholm 2009.jpg|''Riksdag'' (Sweedse parlement) – typetipe 1
Examen du projet de loi sur l'enseignement supérieur et la recherche à l'Assemblée Nationale 2.jpg|''Palais Bourbon'' (Franse parlement) – tipe 1
House of Lords chamber, F. G. O. Stuart.jpg| ''House of Lords'' (Westminister) (Britse parlement) – tipe 2
Senate of Canada.jpg|Kanadese Senaat (Kanadese parlement) – tipe 2
Landtag NRW 01.JPG|''Landtag'' (Parlement van Noord-Rynland-Wesfalen) – tipe 3
House of Representatives, Parliament House, Canberra.JPG|''House of Representatives'' (Australiese parlement) – tipe 4
Hungarian Chamber (6002651590).jpg|''Országház'' ([[Hongarye|Hongaarse]] parlement) – tipe 4
Riigikogu (2011).jpg|''Riigikogu'' (Parlement van [[Estland]]) – tipe 5
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* {{Commonkat-inlyn|Parliaments}}
 
{{Saadjie}}