Verskil tussen weergawes van "Parlement"

714 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'n '''Parlement''' is die hoogste verkose beraadslaende orgaan van 'n [[demokrasie|demokratiese]] regstaat. Dit bestaan uit verkose verteenwoordigers van die volk, wat 'n essensiële rol in die totstandkoming van wetgewende akte speel, en in sy totaliteit of in sy onderdele kontrole oor die staat se uitvoerende mag uitoefen. Die naam is afgelei van die Franse ''parler'', wat "''om te praat''" beteken; 'n parlement is dus 'n gesprek of bespreking, 'n vergadering waar mense sake bespreek. 'n Volksverteenwoordiging het slegs 'n parlement in 'n parlementêre stelsel, die teenhanger in 'n presidensiële stelsel word 'n [[kongres]] genoem.
 
== In verskillende lande ==
UitVan die ongeveer 193 lande ter wêreld het 60 'n tweekamerstelsel.<ref name="Deschouwer 170">{{Cite book|first1= Kris |last1= Deschouwer |first2= Marc |last2= Mooghe |author2-link= Trevor N. Dupuy |title= Politiek, een inleiding in de politieke wetenschappen |publisher= Boom Onderwijs |year= 2008 |page= 170 }}</ref>
 
* Die parlement van die [[Verenigde Koninkryk]] bestaan uit 'n laerhuis het ('House of Commons') en 'n hoërhuis ('House of Lords').
* Die Federale Parlement van België bestaan uit die Kamer (van Volksverteenwoordigers) en die Senaat. In die Belgiese parlement word daar nie tussen 'n eerste en tweede kamer onderskei nie, omdat hulle formeel gelykwaardig is. In België word die term "wetgewende kamers" gebruik om na beide kamers van die parlement te verwys.
* Die Duitse parlementêre stelsel bestaan ook uit twee organe: die ''Bondsdag'' en die ''Bondsraad''. Slegs die ''Bondsdag'' vorm egter die federale parlement. Die ''Bondsraad'' word as 'n afsonderlike instelling beskou.
 
== Tipes parlementsgeboue<ref>Parliament (2016), David Mulder, Max Cohen de Lara</ref> ==
 
== Eksterne skakels ==
* {{CommonkatCommonskat-inlyn|Parliaments}}
 
{{Saadjie}}