Verskil tussen weergawes van "Parlement"

266 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Houses of Parliament (Cape Town).jpg|duimnael|Gebou van die Parlement in [[Kaapstad]], setel van die [[Nasionale Vergadering van Suid-Afrika|Nasionale Vergadering]] en die [[Nasionale Raad van Provinsies]].]]
 
'n '''Parlement''' is die hoogste verkose beraadslaende orgaan van 'n [[demokrasie|demokratiese]] regstaat. Dit bestaan uit verkose verteenwoordigers van die volk, wat 'n essensiële rol in die totstandkoming van wetgewende akte speel, en in sy totaliteit of in sy onderdele kontrole oor die staat se uitvoerende mag uitoefen. Die naam is afgelei van die Franse ''parler'', wat "''om te praat''" beteken; 'n parlement is dus 'n gesprek of bespreking, 'n vergadering waar mense sake bespreek. 'n Volksverteenwoordiging het slegs 'n parlement in 'n parlementêre stelsel, die teenhanger in 'n presidensiële stelsel word 'n [[kongres]] genoem.
 
* Die Duitse parlementêre stelsel bestaan ook uit twee organe: die ''Bondsdag'' en die ''Bondsraad''. Slegs die ''Bondsdag'' vorm egter die federale parlement. Die ''Bondsraad'' word as 'n afsonderlike instelling beskou.
 
== Tipes parlementsgeboue<ref>Parliament (2016), David Mulder, Max Cohen de Lara</ref> ==
[[Lêer:Parlementtypes.jpg|duimnael|regs|300px|1)Halwe sirkel, 2)Rye teenoor mekaar, 3)Sirkel, 4)Hoefyster, 5)Skoolklas]]
Parlementsgeboue kan volgens hul uitleg geklassifiseer word:<ref>Parliament (2016), David Mulder, Max Cohen de Lara</ref>
 
; Halwe sirkel
== Eksterne skakels ==
* {{Commonskat-inlyn|Parliaments}}
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Parlemente| ]]