Verskil tussen weergawes van "Parlement"

215 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
* Die parlement van die [[Verenigde Koninkryk]] bestaan uit 'n laerhuis het ('House of Commons') en 'n hoërhuis ('House of Lords').
* Die Federale Parlement van [[België]] bestaan uit die Kamer (van Volksverteenwoordigers) en die Senaat. In die Belgiese parlement word daar nie tussen 'n eerste en tweede kamer onderskei nie, omdat hulle formeel gelykwaardig is. In België word die term "wetgewende kamers" gebruik om na beide kamers van die parlement te verwys.
* Die [[Duitsland|Duitse]] parlementêre stelsel bestaan ook uit twee organe: die ''Bondsdag'' en die ''Bondsraad''. Slegs die ''Bondsdag'' vorm egter die federale parlement. Die ''Bondsraad'' word as 'n afsonderlike instelling beskou.
* In [[Nederland]] word die volksverteenwoordiging die ''Staten-Generaal'' genoem. Dit is sedert 1814 'n parlement, in 1815 is dit tot 'n tweekamerstelsel gesplit.
 
== Tipes parlementsgeboue ==
* [[Parlement van Suid-Afrika]]
* [[Parlement van Kanada]]
* [[Parlementsgebou (Hongarye)]]
 
== Verwysings ==