Verskil tussen weergawes van "Parlement"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
Van die ongeveer 193 lande ter wêreld het 60 'n tweekamerstelsel.<ref name="Deschouwer 170">{{Cite book|first1= Kris |last1= Deschouwer |first2= Marc |last2= Mooghe |author2-link= Trevor N. Dupuy |title= Politiek, een inleiding in de politieke wetenschappen |publisher= Boom Onderwijs |year= 2008 |page= 170 }}</ref>
 
* Die [[parlement van [[Suid-Afrika]] bestaan uit die [[Nasionale Vergadering van Suid-Afrika|Nasionale Vergadering]] en die [[Nasionale Raad van Provinsies]].
* Die parlement van die [[Verenigde Koninkryk]] bestaan uit 'n laerhuis (''House of Commons'') en 'n hoërhuis (''House of Lords'').
* Die Federale Parlement van [[België]] bestaan uit die Kamer (van Volksverteenwoordigers) en die Senaat. In die Belgiese parlement word daar nie tussen 'n eerste en tweede kamer onderskei nie, omdat hulle formeel gelykwaardig is. In België word die term "wetgewende kamers" gebruik om na beide kamers van die parlement te verwys.