Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

:Meins insiens, indien die artikel [[Drakenstein (bergreeks)]] korter is as 1000 woorde, is dit nie die moeite werd om twee artikels te skryf nie. [[Gebruiker:Martinvl|Martinvl]] ([[Gebruikerbespreking:Martinvl|kontak]]) 21:32, 9 Januarie 2017 (UTC)
:: Ek woon nou al twee jaar in die omgewing, en kon nog steeds nie 'n duidelike antwoord hieroor kry nie. Almal weet dat die Drakensteinberge bestaan, maar niemand kan vir jou eintlik sê waar hulle werklik lê nie. My beste skatting tot dusvêr is dat hulle heeltemal apart is. Groot Drakenstein is aan die westekant van die Franschoekvallei, net langs die Helshoogtepas naby Stellenbosch terwyl Klein Drakenstein die omgewing rondom die Paarl aandui en die Klein Drakensteinberge aan die oostekant van die vallei lê. Maar my soektog duur voort... --[[Gebruiker:AHB|AHB]] ([[Gebruikerbespreking:AHB|kontak]]) 11:03, 19 Januarie 2017 (UTC)
: Ons het reeds 'n artikel oor die [[Klein Drakensteinberge]], so ek neem aan ons kort een vir die [[Groot Drakensteinberge]]. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 11:45, 19 Januarie 2017 (UTC)
 
== Wiki se oudste stiefkind ==