Verskil tussen weergawes van "Gerrit Kruger"

161 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
 
== Herkoms en opleiding ==
[[Beeld:Ds GHJ en mev CM Krüger.jpg|duimnael|links|230px|Ds. Gerrit Krüger se ouers, ds. [[G.H.J. Krüger]] en mev. [[Christina Krüger]] as jong getroudes.]]
Gerrit Kruger was die jongste seun van ds. Gert Hendrik Jacobus en mev. [[Christina Krüger|Christina]] Krüger, leraar van [[Gereformeerde kerk Lydenburg|Lydenburg]]-kombinasie 1903–1905, ook [[Gereformeerde kerk Barkly-Oos|Barkly-Oos]] 1905–1926 en eindelik [[Gereformeerde kerk Parys|Parys]] 1926 tot hy sy emeritaat in 1949 aanvaar het. Hy is oorlede op [[19 Februarie]] [[1957]], maar sy vrou reeds op [[3 Junie]] [[1947]]. Met sy ouers se verhuising na [[Parys]] in Januarie 1926 nadat sy vader die beroep aangeneem het na die gemeente daar wat toe nog as Vredefort bekendgestaan het, maar waarvan die setel reeds op Parys was, het Van der Walt sy skoolloopbaan aan die Paryse Hoërskool voortgesit en einde 1940 gematrikuleer.
 
85 897

wysigings