Verskil tussen weergawes van "Gambië"

499 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(2017.)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
[[Lêer:Gambiekaart.png|thumb|links|Kaart wat Gambië vertoon]]
Die '''Islamitiese Republiek van die Gambië''' is 'n land in [[Wes-Afrika|Wes]]-[[Afrika]] wat heeltemal omring word deur [[Senegal]], behalwe vir die monding van die [[Gambiërivier]] na die Noord-[[Atlantiese Oseaan]]. Gambië is 'n voormalige [[Britse]] kolonie, en het onafhanklikheid verkry in [[1965]]. Die hoofstad is [[Banjul]] (voorheen Bathurst) en die grootste nedersetting is [[Serrekunda]]. In 2013 het die land 'n bevolking van 1 882 450 gehad. [[Islam]] is die oorheersende geloof, gevolg deur ongeveer 90 persent van die land se bevolking.
 
==Magswisseling==
President Yahya Jammeh het op 21 Januarie 2017 nadat hy 22 jaar die mag oor die land uitgeoefen het, die land verlaat om in [[Ekwatoriaal-Guinee]] in ballingskap te gaan.
 
Die nuwe president Barrow het hom in die verkiesings van Desember 2016 verslaan, maar Yahya het aanvanklik geweier om die mag oor te dra. Die ECOWAS-lande het egter die land binnegeval en Yahya het besluit om te vertrek.<ref>{{webaanhaling|url=http://www.bbc.com/news/world-africa-38706426|titel=BBC}}</ref>
 
== Verwysings ==
22 781

wysigings