Verskil tussen weergawes van "Gambië"

4 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
 
==Magswisseling==
President [[Yahya Jammeh]] het op 21 Januarie 2017 nadat hy 22 jaar die mag oor die land uitgeoefen het, die land verlaat om in [[Ekwatoriaal-Guinee]] in ballingskap te gaan.
 
Die nuwe president Barrow het hom in die verkiesings van Desember 2016 verslaan, maar Yahya het aanvanklik geweier om die mag oor te dra. Die ECOWAS-lande het egter die land binnegeval en Yahya het besluit om te vertrek.<ref>{{webaanhaling|url=http://www.bbc.com/news/world-africa-38706426|titel=BBC}}</ref>
22 781

wysigings