Bywoord: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
Spelfout reggemaak: 'beval' na 'bevat'
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:Q380057)
(Spelfout reggemaak: 'beval' na 'bevat')
'n '''Bywoord''' of '''adverbium''' is 'n beskrywende [[woord]] wat 'n [[werkwoord]], hele sin, [[byvoeglike naamwoord]], [[telwoord]] of ander bywoord nader bepaal. Dit verskaf meer inligting oor plek, tyd, wyse of graad. Voorbeelde van bywoorde is: ''hier'', ''nou'', ''opsetlik'', en ''daarom''.
 
As 'n sin meer as een bywoord bevalbevat, is die volgorde altyd: tyd, wyse en dan plek.
 
==Bywoorde van plek==
2

wysigings