Verskil tussen weergawes van "Aleksander II van Rusland"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
{{Inligtingskas Monarg
|naam = Aleksander II
|titel = Keiser van die heleHele Rusland
|beeld = [[Lêer:Alexander II of Russia by Monogrammist V.G. (1888, Hermitage) detail.jpg|Tsaar Aleksander II|232px]]
|byskrif = Aleksander II, die "Tsaar-bevryder"
[[Lêer:St. Petersburg church.jpg|duimnael|232px|regs|Die [[Kerk van die Verlosser op Bloed]] is deur [[Aleksander III van Rusland|Aleksander III]] laat bou op die plek waar sy pa, Aleksander II, in ’n sluipmoordaanval gesterf het]]
 
'''Aleksander II Nikolajewitsj''' ([[Russies]]: Александр II Николаевич) ([[Moskou]], [[29 April]] [[1818]] — [[Sint Petersburg]], [[13 Maart]] [[1881]]) was van [[1855]] tot met sy sluipmoord in 1881 [[tsaarKeiser van die Hele Rusland|keiser]] van [[Rusland]].
 
== Bewind ==
Hy voer ook hervormings deur in die [[onderwys]]. Danksy hom word in die 1860's nuwe universiteite gestig. Tussen [[1867]] en [[1869]] voer hy kerklike hervormings deur. Die "Tsaar-bevryder" bring ook ’n einde aan die willekeur van die burokrasie en polisie. So verander hy Rusland geleidelik van ’n polisiestaat in ’n regstaat geskoei op die Europese model.
 
Ná die tweede Poolse opstand in [[1863]], wat hy hardhandig onderdruk, word sy politiek behoudender. Tydens sy bewind is Rusland se grondgebied aansienlik uitgebrei, veral in Asië. Die tsaarkeiser bedwing die opstandige stamme van die [[Kaukasus]]. Die toenemende aanslae van die [[nihilisme|nihiliste]] beantwoord hy met streng polisiemaatreëls. Terselfdertyd laat hy egter ’n soort grondwet ontwerp wat verteenwoordiging van die zemstvo's in die regering moontlik maak. Die dag waarop hy die plan goedkeur, sterf hy ná ses mislukte aanslae in ’n sluipmoordaanval deur die rewolusionêre [[Narodnaja Wolja]]. Sy beleidrigtings was taamlik teenstrydig, en dit het veroorsaak dat die konserwatiewe hom te liberaal gevind het en die liberale te konserwatief. Hy word opgevolg deur sy meer konserwatiewe seun [[Aleksander III van Rusland|Aleksander III]].
 
== Huwelik en kinders ==