Verskil tussen weergawes van "Umzimvuburivier"

geen wysigingsopsomming nie
 
Alhoewel dit een van Suid-Afrika se belangrikste riviere is, is die Umzimvubu se opvangsgebied grootliks onontwikkeld. Die rivier is tans deel van die Mzimvubu tot Keiskamma Waterbestuursgebied.<ref>[http://www.scielo.org.za/scielo.php?pid=S1816-79502009000500018&script=sci_arttext Is there a role for traditional governance systems in South Africa's new water management regime?]</ref>
 
== Geskiedenis ==
In 1635 het die [[Portugese Ryk|Portugese]] skip 'Nossa Senhora de Belem' by die mond van die Umzimvubu gestrand<ref>[http://www.mpondokingdom.co.za/history.html Mpondo Kingdom – The History of The Kingdom]</ref>
 
Die Umzimvubu verdeel [[Pondoland]] in 'n Oostelike en Westelike Pondoland.<ref>[http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06082007-090102/unrestricted/01chapter1.pdf Contributions to the ecology of Maputaland, Southern Africa]</ref> Die riviermond is voorheen as 'n hawe gebruik, maar dit is in die 1940's gestaak. Die monding is was weens toeslikking te vlak en die ingang is soms deur sand belemmer. Die monding is tans slegs vir klein vaartuie begaanbaar, wat sowat 10&nbsp;km stroomop kan vaar.
 
== Verwysings ==