Verskil tussen weergawes van "Umzimvuburivier"

geen wysigingsopsomming nie
 
Die Umzimvubu verdeel [[Pondoland]] in 'n Oostelike en Westelike Pondoland.<ref>[http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06082007-090102/unrestricted/01chapter1.pdf Contributions to the ecology of Maputaland, Southern Africa]</ref> Die riviermond is voorheen as 'n hawe gebruik, maar dit is in die 1940's gestaak. Die monding is was weens toeslikking te vlak en die ingang is soms deur sand belemmer. Die monding is tans slegs vir klein vaartuie begaanbaar, wat sowat 10&nbsp;km stroomop kan vaar.
 
== Sytakke ==
Die belangrikste sytakke van die Umzimvubu is die Tsitsariver, die Thinariver (Tina), die Kinirarivier en die Mzintlavarivier.<ref>[http://www.dwaf.gov.za/iwqs/rhp/eco/FROC/WMA12MzimvubuKeiskamma.jpg Mzimbuvu to Keiskamma WMA 12]</ref>
 
== Ekologie ==
Sommige van die visse wat hier gevang word is die [[reënboogforel]] (''(Oncorhynchus mykiss)''), 'n ingevoerde spesie, [[dikkop-ghieliemientjie]] (''Barbus anoplus'') en [[geelbekpaling]] (''Anguilla mossambica''; en ander soos [[grootbekbaars]] (''Micropterus salmoides'') en [[karp]] (Cyprinus carpio]] is [[Indringerspesies van Suider-Afrika|indringerspesies]].<ref>[http://www.dwaf.gov.za/iwqs/rhp/eco/froc.asp FROC – Reference frequency of occurrence of fish species in South Africa]</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Riviere in Suid-Afrika]]