Verskil tussen weergawes van "Umzimvuburivier"

geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Die '''Umzimvubu''' is 'n [[rivier]] in die [[Oos-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Die naam beteken seekoeirivier (van [[isiXhosa]] '' Imvubu '' (mv. ''i(z)imvubu)''), [[seekoei]]). Die rivier ontspring in die [[Drakensberge]] by die grens met [[Lesotho]] en vloei deur die [[Transkei]]-gebied van die [[Oos-Kaap]], deur die voormalige hoofstad [[Umtata]], natot by [[Port St. Johns]] aan die [[Indiese Oseaan]].
 
== Afloop ==
Die Umzimvubu ontstaan in die noordelike deel van die Oos-Kaap, in die gebied van [[Matatiele Plaaslike Munisipaliteit|Matatiele]] en [[Mount Fletcher]] naby die [[Lesotho]]-grens. Die vloei met kronkels en draaie in 'n algemeen suidoostelike rigting. By Port St. Johns vloei dit deur 'n indrukwekkende kloof, bekend as die "''poorte van St. JohnJohannes''", in die [[Indiese Oseaan]] in. Dit is ongeveer 400&nbsp;km lank met 'n opvanggebied van 19&nbsp;853&nbsp;km².<ref>[http://www.ewisa.co.za/misc/RiverECMzimvubu/defaultmain.htm vn Rivers – Mzimvubu river]</ref>
 
Alhoewel dit een van Suid-Afrika se belangrikste riviere is, is die Umzimvubu se opvangsgebied grootliks onontwikkeldonderontwikkeld. Die rivier is tans deel van die MzimvubuUmzimvubu tot Keiskamma Waterbestuursgebied.<ref>[http://www.scielo.org.za/scielo.php?pid=S1816-79502009000500018&script=sci_arttext Is there a role for traditional governance systems in South Africa's new water management regime?]</ref>
 
== Geskiedenis ==
In 1635 het die [[Portugese Ryk|Portugese]] skip ''Nossa Senhora de Belem'' by die mond van die Umzimvubu gestrand.<ref>[http://www.mpondokingdom.co.za/history.html Mpondo Kingdom – The History of The Kingdom]</ref>
 
Die Umzimvubu verdeel [[Pondoland]] in 'n Oostelike en Westelike Pondoland.<ref>[http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06082007-090102/unrestricted/01chapter1.pdf Contributions to the ecology of Maputaland, Southern Africa]</ref> Die riviermond is voorheen as 'n [[hawe]] gebruik, maar dit is in die 1940's gestaak. Die monding is was weens toeslikking te vlak vir groot skepe en die ingang is soms deur sand belemmer. Die monding is tans slegs vir klein vaartuie begaanbaar, wat sowat 10&nbsp;km stroomop kan vaar.
 
== Sytakke ==
Die belangrikste sytakke van die Umzimvubu is die Tsitsariver, die Thinariver (Tina), die Kinirarivier en die (U)MzintlavarivierUmzintlavarivier.<ref>[http://www.dwaf.gov.za/iwqs/rhp/eco/FROC/WMA12MzimvubuKeiskamma.jpg Mzimbuvu to Keiskamma WMA 12]</ref>
 
== Ekologie ==
Sommige van die visse[[vis]]se wat hier gevang word is die [[reënboogforel]] (''(Oncorhynchus mykiss''), 'n ingevoerde spesie, [[dikkop-ghieliemientjie]] (''Barbus anoplus'') en [[geelbekpaling]] (''Anguilla mossambica'').
[[Grootbekbaars]] (''Micropterus salmoides'') en [[karp]] (Cyprinus carpio]] is [[Indringerspesies van Suider-Afrika|indringerspesies]].<ref>[http://www.dwaf.gov.za/iwqs/rhp/eco/froc.asp FROC – Reference frequency of occurrence of fish species in South Africa]</ref>