Verskil tussen weergawes van "Umzimvuburivier"

geen wysigingsopsomming nie
|ander_naam =
|beeld = IY188 pg018 THE MOUTH OF THE UMZIMVUBU 'GATES' OF ST JOHN'S RIVER, NATAL.jpg
|beeld_byskrif = Die Umzimvuburivierpoorte van St. Johannes
|kaart =
|kaart_byskrif =
 
== Afloop ==
[[Lêer:Port St. Johns and the Umzimvubu River mouth from the old runway.JPG|duimnael|links|Die Umzimvubu se riviermonding]]
Die Umzimvubu ontstaan in die noordelike deel van die Oos-Kaap, in die gebied van [[Matatiele Plaaslike Munisipaliteit|Matatiele]] en [[Mount Fletcher]] naby die [[Lesotho]]-grens. Die vloei met kronkels en draaie in 'n algemeen suidoostelike rigting. By Port St. Johns vloei dit deur 'n indrukwekkende kloof, bekend as die "''poorte van St. Johannes''", in die [[Indiese Oseaan]]. Dit is ongeveer 400&nbsp;km lank met 'n opvanggebied van 19&nbsp;853&nbsp;km².<ref>[http://www.ewisa.co.za/misc/RiverECMzimvubu/defaultmain.htm vn Rivers – Mzimvubu river]</ref>
 
Die Umzimvubu ontstaan in die noordelike deel van die Oos-Kaap, in die gebied van [[Matatiele Plaaslike Munisipaliteit|Matatiele]] en [[Mount Fletcher]] naby die [[Lesotho]]-grens. Die vloei met kronkels en draaie in 'n algemeen suidoostelike rigting. By Port St. Johns vloei dit deur 'n indrukwekkende kloof, bekend as die "''poorte van St. Johannes''", in die [[Indiese Oseaan]] in. Dit is ongeveer 400&nbsp;km lank met 'n opvanggebied van 19&nbsp;853&nbsp;km².<ref>[http://www.ewisa.co.za/misc/RiverECMzimvubu/defaultmain.htm vn Rivers – Mzimvubu river]</ref>
 
Alhoewel dit een van Suid-Afrika se belangrikste riviere is, is die Umzimvubu se opvangsgebied grootliks onderontwikkeld. Die rivier is tans deel van die Umzimvubu tot Keiskamma Waterbestuursgebied.<ref>[http://www.scielo.org.za/scielo.php?pid=S1816-79502009000500018&script=sci_arttext Is there a role for traditional governance systems in South Africa's new water management regime?]</ref>
 
== Sytakke ==
[[Lêer:INGRAM1891 pg078 Umzimvubu River.jpg|duimnael|Skets van die rivier, 1891]]
 
Die belangrikste sytakke van die Umzimvubu is die Tsitsariver, die Thinariver (Tina), die Kinirarivier en die Umzintlavarivier.<ref>[http://www.dwaf.gov.za/iwqs/rhp/eco/FROC/WMA12MzimvubuKeiskamma.jpg Mzimbuvu to Keiskamma WMA 12]</ref>